25-12-2013; Kerstgroet vanuit Zuid Afrika
25 december 2013 - Kaapstad, Zuid-Afrika
Hiermee wil ons julle almal heel prettige kersdagen toewens en alle goeds wense vir die komende jaar
Wat is julle planne vir kersfees?
25 december 2013 - Kaapstad, Zuid-Afrika
Hiermee wil ons julle almal heel prettige kersdagen toewens en alle goeds wense vir die komende jaar
Wat is julle planne vir kersfees?
Al weer 24 Desember, wat gaan die tyd vinnig.
So zoetjes aan moet die koffers weer gevang word.
Die koue nat nederland wag. Gelukkig bly julle nog maande "warm"
as julle na die pragtige foto's kyk en die geweldige stories nog 'n lees.
Die kerstdagen staan voor die deur 'n besige tyd. Dus vordat ek het vergeet 'n hele goei terugreis.
Groet Vinka en Wouter
Mag die nuwe jaar op alle gebied,
'n jaar word waarvan jy sê,
Dit mag nog 'n jaar duur.
Met plesier,
Vinka en Wouter